Dopperkiaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dopperkiaat
S.A. nasionale nommer: 237 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiospermae
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Faboideae
Tribus: Dalbergieae
Genus: Pterocarpus
Spesie: P. rotundifolius
Binomiale naam
Pterocarpus rotundifolius
(Sond.) Druce

Die Dopperkiaat (Pterocarpus rotundifolius) is 'n middelgroot boom wat voorkom noord van die Vaalrivier en in KwaZulu-Natal. Dit is ook volop in die Krugerwildtuin. Die bome blom in die somer en die blomme bars dikwels oop na die reën of op 'n bewolkte dag. Die peule is 3.5 cm in deursnee en kleiner as dié van die kiaat.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. ISBN 978-1-77007-759-1.