Bosviooltjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bosviooltjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Orde: Lamiales
Familie: Acanthaceae
Genus: Barleria
Spesie: B. repens
Binomiale naam
Barleria repens
Nees

Die Bosviooltjie (Barleria repens) is 'n klein struik wat blom vanaf Februarie tot April. Die plant is 'n vinnige groeier met blink, saggroen blare en pers en pienkrooi buisvormige blomme. Die plant versprei vinnig en benodig gedeeltelike skadu en matige water.

Bron[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: