Februarie

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Spring na: navigasie, soek
<< Februarie 2009 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
Al die dae


Februarie is die tweede maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 28 dae, en 29 in skrikkeljare. Drie keer in die geskiedenis was daar ook 'n 30 Februarie.

Februarie is vernoem na die Romeinse god Februus, die god van suiwering.

  • In gewone jare begin Februarie op dieselfde dag van die week as Maart en November.
  • In skrikkeljare begin Februarie op dieselfde dag van die week as Augustus.
Februarie, Leandro Bassano

[wysig] Gebeure in Februarie

[wysig] Sien ook

Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember
Persoonlike gereedskap
Ander tale