Brilwewer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Brilwewer
Mannetjie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Wydie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Ploceus
Spesie: P. ocularis
Binomiale naam
Ploceus ocularis
Smith, 1839

Die Brilwewer (Ploceus ocularis) is 'n algemene standvoël van woudrand, vogtige boomveld, ruigtes en tuine. Hulle kom gewoonlik in pare voor en broei alleen in 'n fyn geweefde nes met 'n lang ingangstonnel. Die voël is monogamies. Die voël is 15 cm groot en weeg 27 - 32 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spectacled Weaver.

'n Brilwewer in Durban, Suid-Afrika.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Ploceus ocularis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.