Betsjoeanaland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Brits-Betsjoenaland)
Spring na: navigasie, soek
Bechuanaland Protectorate
Betsjoeanaland Protektoraat
1885 – 1966 Flag of Botswana.svg

Flag of Betsjoeanaland

Vlag

Volkslied: God Save the Queen/King
Ligging of Betsjoeanaland
Hoofstad Mafeking (1885-1965)
Gaborone (1965)
Taal/Tale Engels
Regering Monargie
Koning
 - 1885-1901 Victoria
 - 1901-1910 Edward VII
 - 1910-1936 George V
 - 1936 Edward VIII
 - 1936-1952 George VI
 - 1952-1966 Elizabeth II
Historiese tydperk Wedloop om Afrika
 - Stigting 31 Maart 1885
 - uitgebrei 1890
 - Onafhanklikheid 30 September 1966
Oppervlakte
 - 1965 581 730 km2
224 607 sq mi
Bevolking
 - 1965 skatting 600 000 
     Digtheid 1 /km² 
2,7 /sq mi
Geldeenheid Rand (1961-1966)

Betsjoeanaland (Engels: Bechuanaland), amptelik Betsjoeanaland Protektoraat (Bechuanaland Protectorate), is die voormalige naam tot op 30 September 1966 met die onafhanklikwording van Botswana, toe die gebied 'n protektoraat onder Britse beskerming was.

Betsjoeanaland het onder Europese beheer gekom in 1885 toe genl. sir Charles Warden die gebied beset het om te keer dat die Zuid-Afrikaansche Republiek of Duitse magte in Suidwes-Afrika die gebied annekseer. Betsjoeanaland was uniek in dié opsig dat sy gebiedshoofstad, Mafikeng, buite die gebied in die destydse Kaapprovinsie geleë was. Met onafhanklikwording het die hoofstad Gaborone geword.