Brno

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Brno
Brünn
Brno Montage I.jpg

Kaart Vlag
Czech city Brno.png
Flag of Brno.svg
Wapen
Brno (znak).svg
 Land Vlag van Tsjeggië Tsjeggië
 Streek Flag of South Moravian Region.svg Suid-Morawië
 Koördinate 49°12′N 16°37′O
 Gestig op 1243
 Oppervlakte:  
 - Totaal 230,19 vk km
 Hoogte bo seevlak 237 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 403 379
 - Bevolkingsdigtheid 1 752/km²
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC +01:00
 Burgemeester Roman Onderka

Brno (uitgepsreek /ˈbr̩no/, Duits: Brünn) is die tweede grootste stad in die Sentraal-Europese land Tsjeggië. Die stad was ook die hoofstad van die historiese land Morawië en is die huidige administratiewe hoofstad van die streek van Suid-Morawië. Die stad het 'n bevolking van sowat 405 duisend en het 'n metropolitaanse gebied met ongeveer 730 000 inwoners.