Broken Hill

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die myndorp in Australië. Vir die voormalige Zambiese myndorp, sien gerus Kabwe.
Broken Hill
Broken hill new south wales 444.jpg
Ligging van Broken Hill op 'n kaart (Australië)
Broken Hill
Broken Hill
Broken Hill in Nieu-Suid-Wallis
Koördinate: 31°57′0″S 141°27′0″O
Administrasie
Staat Vlag van Australië Australië
Deelstaat Flag of New South Wales.svg Nieu-Suid-Wallis
Stigting 1844
Hoogte 315 m (1 033 vt)
Bevolking (2008)
 - Stad 18 854
Tydsone ACST (UTC+9:30)
 - Somer (DST) ACDT (UTC+10:30)
Webwerf: visitbrokenhill.com.au

Broken Hill is 'n myndorp in Nieu-Suid-Wallis met 'n bevolking van net oor die 30 000. Dit is 920 km wes van Sydney geleë en 420 km van Adelaide, hoofstad van Suid-Australië. Dit staan as "Silver City" bekend en het van die rykste neerslae silwer, lood en sink ter wêreld.

Die destydse Broken Hill in Zambië is na dié dorp vernoem, maar die naam is na onafhanklikheid in 1965 verander in Kabwe.