Bromvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bromvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Bucerotidae
Subfamilie: Bucorvinae
Genus: Bucorvus
Spesie: B. leadbeateri
Binomiale naam
Bucorvus leadbeateri
(Vigors, 1825)
Sinonieme
Bucorvus cafer (Vigors, 1825)

Die Bromvoël (Bucorvus leadbeateri) is 'n voël, oor die algemeen swart van kleur, wat suid van die Sahara in Afrika voorkom. Bromvoëls is omnivore, maar eet oor die algemeen dierlike voedsel, soos voëltjies, reptiele, amfibieë en insekte.

Ander name[wysig]

  • Wetenskaplike naam: Bucorvus leadbeateri
  • Engelse naam: Southern Ground-hornbill

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]

Galery[wysig]