Bruinjakkalsvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bruinjakkalsvoël
Bruinjakkalsvoël in Nederland.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Accipitriformes
Familie: Accipitridae
Genus: Buteo
Spesie: B. buteo
Binomiale naam
Buteo buteo
(Linnaeus, 1758)
Donkergroen: Hele jaarLiggroen/ blou: Broei/ Oorwinter
Donkergroen: Hele jaar
Liggroen/ blou: Broei/ Oorwinter

Die Bruinjakkalsvoël (Buteo vulpinus) is 'n somertrekvoël wat in Suider-Afrika voorkom. Die voël is 46 - 52 cm groot, weeg 540 - 920 g met 'n vlerkspan van 1,1 - 1.3 meter. Die voël vang meestal insekte, reptiele en knaagdiere. In Engels staan die voël bekend as Steppe Buzzard.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Buteo buteo (bladsy)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Buteo buteo”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.