Busan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Busan
부산광역시
Haeundae We've the Zenith and I'Park Marina in Busan, South Korea.jpg

Kaart Vlag
Busan-gwangyeoksi in South Korea.svg
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Region Yeongnam
 Koördinate 35°10′N 129°04′O
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal 767,35 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 3 590 101
 - Bevolkingsdigtheid 4 700/vk km
 Tydsone UTC +9
 Burgemeester Hur Nam-sik (허남식)
 Amptelike webwerf www.busan.go.kr
Busan in 1930

Busan (Koreaans: 부산광역시) is die tweede grootste stad naas die hoofstad Seoel in die suide van Suid-Korea en lê in die suide van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 3 590 101 in 2012 gehad en het 'n oppervlakte van 767,35 km². Die stad lê aan die See van Japan en is die belangrikste hawestad van Suid-Korea.