Can Tho

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Can Tho
Cần Thơ
Can Tho City - Stadt aus Sicht vom Boot.jpg
Ligging van Can Tho op 'n kaart (Viëtnam)
Can Tho
Can Tho
Koördinate: 10°02′00″N 105°47′00″O
Land Vlag van Viëtnam Viëtnam
Streek Suid-Viëtnam
Provinsie Cần Thơ
Stigting 1739
Regering
 - Burgemeester Nguyễn Hữu Lợi
Bevolking
 - Stad 1 121 000
Tydsone ICT (UTC+07:00)
Poskode 90xxxx
Skakelkode(s) 84 (0) 710
Webwerf: cantho.gov.vn

Can Tho (Viëtnamees: Cần Thơ) is 'n stad in die suide van Viëtnam. Die stad het 'n bevolking van 1 121 000 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad Hanoi, Ho Chi Minh-stad en Hai Phong. Can Tho is geleë net suid van die grens tot Kambodja en suidwes van Ho Chi Minh-stad. Die stad lê aan die monding van die Mekongrivier in die Suid-Sjinese See.