Carlton-sentrum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Carlton-sentrum in Johannesburg.

Die Carlton-sentrum is 'n 50-verdieping hoë wolkekrabber in Johannesburg, Suid-Afrika. Met 'n hoogte van 223 meter is dit tans die hoogste gebou in Afrika. Die gebou is in 1973 voltooi.