Afrika
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Afrika is die wêreld se tweede grootste kontinent (na Asië) in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 30 244 050 km2 wat 20.3% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 800 miljoen mense - ongeveer 'n sewende van die wêreldbevolking.
[wysig] Lande
- Algerië
- Angola
- Benin
- Botswana
- Burkina Faso
- Burundi
- Comore-eilande
- Demokratiese Republiek van die Kongo (Zaïre tussen 1965 en 1997)
- Djiboeti
- Egipte
- Ekwatoriaal-Guinee
- Eritrea
- Ethiopië
- Gaboen
- Gambië
- Ghana
- Guinee
- Ivoorkus
- Kaap Verde
- Kameroen
- Kenia
- Lesotho
- Liberië
- Libië
- Madagaskar
- Malawi
- Mali
- Marokko
- Mauritanië
- Mauritius
- Mosambiek
- Namibië
- Niger
- Nigerië
- Republiek van die Kongo
- Rhodesië
- Rwanda
- São Tomé en Principe
- Senegal
- Sentraal-Afrikaanse Republiek
- Seychelle-eilande
- Sierra Leone
- Soedan
- Somalië
- Suid-Afrika
- Swaziland
- Tanzanië
- Togo
- Tsjad
- Tunisië
- Uganda
- Wes-Sahara
- Zambië
- Zimbabwe
[wysig] Tale
Die meeste amptelike tale van Afrika is Indo-Europese tale soos Frans, Engels, Portugees, Spaans en Afrikaans.
Frans: Benin, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek van die Kongo, Djiboeti, Gaboen, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Mali, Madagaskar, Mauritanië Niger, Republiek van die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Togo en Tsjad.
Engels: Botswana, Gambië, Ghana, Kenia, Lesotho, Liberië, Malawi, Namibië, Nigerië, Rhodesië, Suid-Afrika, Swaziland, Tanzanië, Uganda, Zambië, Zimbabwe.
Portugees: Angola, Mosambiek, Kaap Verde en Ekwatoriaal-Guinee.
Spaans: Ekwatoriaal-Guinee.
Afrikaans: Suid-Afrika (en Namibië tot 1990)
Naas hierdie Indo-Europese tale word daar ook verskillende Afrika tale gepraat. Hulle is onderverdeel in Afro-Asiatiese tale, Niger-Kongo tale, Khoi-San tale, Nilo-Saharan en Austronesiese tale.
| Gebiede van die wêreld | |
| Afrika: | Midde-Afrika | Oos-Afrika | Groot Mere | Guinee | Horing van Afrika | Noord-Afrika | Magreb | Noordwes-Afrika | Sahel | Suider-Afrika | Afrika, Suid van die Sahara | Soedan | Wes-Afrika |
| Amerikas: | Andes-state | Karibiese Eilande | Sentraal-Amerika | Groot Mere | Groot Vlaktes | Guianas | Latyns-Amerika | Noord-Amerika | Noordelike-Amerika | Patagonië | Suid-Amerika | Suidelike Keël |
| Eurasië: | Anatolië | Arabië | Asië | Balkan | Baltiese gebied | Benelux | Britse-Eilande | Kaukasië | Sentraal-Asië | Sentraal-Europa | Oos-Asië | Oos-Europa | Oos-Indies | Europa | Verre-Ooste | Indiese-subkontinent | Levant | Mediterreense gebied | Midde-Ooste | Nabye-Ooste | Noord-Asië | Noord-Europa | Na-Sowjet state | Skandinawië | Suidoos-Asië | Suid-Europa | Suidwes-Asië | Wes-Europa |
| Oseanië: | Australasië | Melanesië | Mikronesië | Polinesië | Stille Oseaan-Rand |
| Poolgebied: | Noord-Pool gebied | Antarktika |
|
|
||
|---|---|---|
|
Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjaad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe |
||
| Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede | Frans: Mayotte - Réunion Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla |
||
|
Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika |
||