Chanti-Mansiisk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Chanti-Mansijsk)
Spring na: navigasie, soek
Chanti-Mansiisk
Ханты-Мансийск
’n Ortodokse kerk in Chanti-Mansiisk
’n Ortodokse kerk in Chanti-Mansiisk
Vlag van Chanti-Mansiisk
Vlag
Wapen van Chanti-Mansiisk
Wapen
Die ligging van Chanto-Mansië in Rusland
Die ligging van Chanto-Mansië in Rusland
Ligging van Chanti-Mansiisk op 'n kaart (Chanto-Mansië)
Chanti-Mansiisk
Chanti-Mansiisk
Die ligging van Chanti-Mansiisk in Chanto-Mansië
Koördinate: 61°00′N 69°00′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Chanto-Mansië
Stigting 1930
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Wasili Aleksandrowitsj Filipenko
Oppervlak
 - Stad 250 km²  (96,5 vk m)
Bevolking (2014)
 - Stad 93 493
Tydsone UTC+06:00 (UTC)
Chanti-naam Ёмвош (Jombosj)
Mansi-naam Абга (Abga)
Webwerf: http://www.admhmansy.ru/ru/

Chanti-Mansiisk (Russies: Ханты-Мансийск; Chanti: Ёмвош, Jombosj; Mansi: Абга, Abga) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Chanto-Mansië. Dit is geleë aan die oostelike oewer van die Irtisj-rivier, 15 km van sy samevloei met die Ob-rivier. Die bevolking in 2014 was 93 493.

Eksterne skakels[wysig]