Colosseum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Colosseum*
Unesco-wêrelderfenisgebied

Colosseum in Rome, Italy - April 2007.jpg
Die Colosseum in Rome.
Ligging van Colosseum op 'n kaart (Italië)
Colosseum
Colosseum
Koördinate: 41°53′24″N 12°29′31″O
Lande Vlag van Italië Italië
Tipe Kultureel
Kriteria i, ii, iii, iv, vi
Verwysings 91
Streek Europa
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1980  (4de Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Die Colosseum of Kolosseum is 'n ovale vierverdiepinggebou in Rome. Dit was oorspronklik 57 meter hoog, 188 meter lank en 156 meter breed. Keiser Vespasian na keiser Nero het dit gebou. In die eerste verdieping het die senatore, priesters en hoë beamptes gesit. In die tweede ry het die normale volk gesit, in die derde ry die vrygelate slawe en in die vierde ry het die vroue en kinders gesit.

Eksterne skakels[wysig]