Dar-es-Salaam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Dar-es-Salaam
دار السلام‎
Dar es Salaam before dusk.jpg

Kaart Vlag
Tanzania DaresSalaam.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Tanzanië Tanzanië
 Provinsie
 Koördinate 06°48′S 39°17′O
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 590,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2002) 2 497 940
 - Bevolkingsdigtheid 1 570/vk km
 - Metropolitaanse gebied 3 092 430
 Tydsone UTC +3
 Burgemeester Adam Kimbisa

Dar-es-Salaam (Arabies: دار السلام‎) is die regeringsetel‎ van Tanzanië en die land se grootste en belangrikste stad, wat sy status as hoofstad in 1974 aan die meer sentraal geleë Dodoma moes afstaan, maar huisves steeds die land se voltydse burokrasie en dien ook as die hoofstad van die omliggende, gelyknamige streek.

Die geskatte bevolking was volgens die 2009-beraming 3 092 430.[1] Die stad is die eindpunt van die Tazara-spoorlyn wat by Kapiri Mposhi in Zambië begin en dié land toegang tot die Indiese Oseaan bied danksy Dar-es-Salaam se besige hawe.[2]

Verwysings[wysig]