Dodoma

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Dodoma
Gaddafi Mosque.jpg

Kaart Vlag
Tanzaniekaart.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Tanzanië Tanzanië
 Provinsie
 Koördinate 06°10′S 35°44′O
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2 567 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 125 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 180 551
 - Bevolkingsdigtheid 70/vk km
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC +3
 Burgemeester Francis Mazanda

Dodoma is die hoofstad van Tanzanië en is die derde grootste stad. Die stad het in 2005 'n Bevolking van 180 551 gehad en 'n oppervlakte 2 567 km². 20% van die populasie is Rooms-Katolieke.[1] Die stad het twee universiteite.

Verwysings[wysig]