Diego Maradona

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Diego Maradona
Maradona at 2012 GCC Champions League final.JPG
Maradona saam met Al Wasl in 2012
Persoonlike inligting
Geboortenaam Diego Armando Maradona Franco
Gebore 30 Oktober 1960 (1960-10-30) (54 jaar oud)
Geboorteplek Lanús, Buenos Aires, Argentinië
Hoogte 1,65 m
Speelposisie aanvallende middelveldspeler
tweede aanvaller[1][2][3][4]
Jeug-loopbaan
1968–1969 Estrella Roja
1970–1974 Los Cebollitas
1975–1976 Argentinos Juniors
Senior-loopbaan*
Jare Span Kere (Doele)
1976–1981 Argentinos Juniors 166 (116)
1981–1982 Boca Juniors 40 (28)
1982–1984 Barcelona 36 (22)
1984–1991 Napoli 188 (81)
1992–1993 Sevilla 26 (5)
1993–1994 Newell's Old Boys 5 (0)
1995–1997 Boca Juniors 30 (7)
Total 491 (259)
Nasionale span
1977–1979 Argentinië U20 24 (13)
1977–1994 Argentinië 91 (34)
Spanne bestuur
1994 Mandiyú de Corrientes
1995 Racing Club
2008–2010 Argentinië
2011–2012 Al Wasl
Sjabloon:Infobox medal templates
* Kere vir senior klub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Diego Armando Maradona Franco (* 30 Oktober 1960 in Lanús, Buenos Aires, Argentinië) is 'n voormalige Argentynse sokkerspeler. Hy word beskou as een van die grootste sokkerspelers van sy tyd. Sy byname was El Diez, Pelusa, El Diego en El pibe de oro. Hy het by die klubs Boca Juniors, FC Barcelona en SSC Napoli gespeel. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 wen hy die trofee vir sy land en word as die speler van die toernooi aangewys.

Internasionale loopbaanstatistieke[wysig | wysig bron]

Vir die Argentynse nasionale sokkerspan:[5]

Jaar Kere uitgedraf Doelskoppe
1977 3 0
1978 1 0
1979 8 3
1980 10 7
1981 2 1
1982 10 2
1983 0 0
1984 0 0
1985 10 6
1986 10 7
1987 6 4
1988 3 1
1989 7 0
1990 10 1
1991 0 0
1992 0 0
1993 4 0
1994 7 2
Totaal 91 34

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Maradona tricks and skills videos of the best soccer, football players ever. Football-tricks.com. Besoek op 31 Maat 2013.
  2. Diego Maradona dominated 1986 World Cup after position switch – Jonathan Wilson – SI.com. Sportsillustrated.cnn.com (27 Mei 2010). Besoek op 31 Maat 2013.
  3. Diego Maradona: ‘The Soccer Guru’. The Viewspaper (25 Junie 2010). Besoek op 31 Maat 2013.
  4. Diego Maradona – Profile of Soccer Player Diego Maradona. Worldsoccer.about.com. Besoek op 31 Maat 2013.
  5. http://www.rsssf.com/miscellaneous/maradona-intl.html

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]