Donkergrysvalk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Donkergrysvalk
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Falconiformes
Familie: Falconidae
Genus: Falco
Spesie: F. ardosiaceus
Binomiale naam
Falco ardosiaceus
Vieillot, 1823

Die Donkergrysvalk (Falco ardosiaceus) is 'n skaars standvoël wat voorkom om die Kunenerivier in Namibië en Angola. Hulle leef gewoonlik in oop boomveld, dikwels naby palms. Die voël is 30 - 35 cm groot, weeg 190 - 300 gram. In Engels staan die voël bekend as Grey Kestrel.

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Falco ardosiaceus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakel[wysig]