Duinekraaibessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Duinekraaibessie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Rhus
Spesie: R. crenata
Binomiale naam
Rhus crenata
Thunb.

Die Duinekraaibessie (Rhus crenata) is 'n kusstruik wat voorkom aan die oos- en suidkus van Suid-Afrika. Die struik word tot 2 m hoog. Die blare is drieledig en dig. Hulle is grysgroen bo en geelgroen onder. Die struik dra klein, roomwit blomme in die herfs en swart bessies in die winter.

Bron[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Duinekraaibessie (kategorie)