Elisha Collier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Collier se roterende voorlaaier pistole en karabyne.

Elisha Collier (1788–1856) was 'n Brits ontwerper wat die 'flintlock'-rewolwer in ongeveer 1814 uitgevind het. Haar ontwerp was die eerste van sy soort. Sedert 1819 het die maatskappy John Evans & Son die wapen in Londen geproduseer. Hierdie rewolwer was een van wapens wat die meeste deur die Britse leër in Brits-Indië gebruik is.