Europese wielewaal
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Europese wielewaal | ||||||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Bewaringstatus | ||||||||||||||
| Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||
|
||||||||||||||
| Binomiale naam | ||||||||||||||
| Oriolus oriolus (Linnaeus, 1758) |
Die Europese wielewaal is 'n redelik algemene tot skaars somerbesoeker.
Inhoud |
Identifikasie [wysig]
Die mannetjie se swart vlerke onderskei hom van die Afrikaanse Wielewaal se mannetjie; die wyfies en jonges lyk eenders. Daar is altyd meer wyfies en jonges as mannetjies.
24 cm in lengte.
Habitat [wysig]
Hou een-een in breëblaar-boomveld, gemengde bosveld, oewerbos en verskeie ander dig beboste habitats, insluitend uitheemse bome.
Verspreiding [wysig]
Kom yl versprei oor groot dele van die binneland voor.
Geluid [wysig]
Uiter 'n welluidende "wieela-wioee", wat selde gehoor word, asook die skor alarmroep van al die wielewale.
Ander name [wysig]
- Engelse naam: European Golden Oriole
- Wetenskaplike naam: Oriolus oriolus
Sien ook [wysig]
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name