Europese windswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Europese windswael
'n Europese windswael in Barcelona, Spanje.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Apodiformes
Familie: Apodidae
Genus: Apus
Spesie: A. apus
Binomiale naam
Apus apus
(Linnaeus, 1758)
Verspreiding
Verspreiding

Die Europese windswael (Apus apus) is 'n algemene trekvoël en kom dikwels in groot swerms voor. Hierdie swaeltjies kan tot nege maande aaneen vlieg en stop net om nes te maak. Hulle kan ook eet en slaap terwyl hulle vlieg. Die voël is 17 cm lank en 30 - 44 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Common Swift.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Apus apus (bladsy)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Apus apus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.