FC Oss

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FC Oss
150px
Volle naam Football Club Oss
Stigting 9 April 1928
Tuisveld Frans Heesen Stadion,
Oss
Kapasiteit 4 700
Voorsitter Vlag van Nederland Bert Zwanenburg
Afrigter Vlag van Nederland Dirk Heesen
Liga Eerste divisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

FC Oss is 'n sokkerspan in die Nederlandse dorp Oss, wat in die Eerste divisie speel. In 1928 is die klub gestig as TOP (Tot Ons Plezier) Oss, en in 2009 is dit na FC Oss verander. FC Oss speel sy wedstryde in die Frans Heesen-stadion (kapasiteit: 4 700). In die vorige seisoen (2010/11) het hulle die Sondag Topklasse gewen.

Erelys[wysig]

  • Kampioen Topklasse Sondag (1)
2010/11