Topklasse

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Topklasse is die derde vlak in die Nederlandse sokkerkompetisies en is semiprofessioneel.

Die Topklasse is opgedeel in twee aparte kompetisies:

  • die Saterdag Topklasse (vir spelers wat vanweë hulle geloofsoortuigings nie op Sondag mag speel nie).
  • die Sondag Topklasse.

Die kampioene speel in Mei 'n dubbel eindstryd vir die algehele amateurkampioenskap. Die kampioen skuif op na die Eerste divisie. Die nommers 14, 15 en 16 relegeer na die Hoofdklasse.

Klubs in die Saterdag Topklasse 2013/14[wysig]

Klubs in die Sondag Topklasse 2013/14[wysig]

Wenners[wysig]

Die wenners van beide Topklasse. Die wenner van die eindstryd tussen die Saterdag- en Sondagwenner is vetgedruk.

Seisoen Wenner Saterdag Dorp Wenner Sondag Dorp Telling Info
2011 IJsselmeervogels Spakenburg FC Oss Oss 2-0 & 2-0 FC Oss het na die Eerste divisie gepromoveer, omdat IJsselmeervogels nie wou promoveer nie.
2012 SV Spakenburg Spakenburg Achilles '29 Groesbeek 0-3 & 0-2 Daar is nie 'n span wat wou promoveer nie, dus het beide spanne in die Topklasse geblyf.
2013 vv Katwijk Katwijk Achilles '29 Groesbeek 0-0 & 3-0 Achilles '29 het na die Eerste divisie gepromoveer, vv Katwijk wou nie promoveer nie.