FOSATU

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Federation of South African Trade Unions (FOSATU) was 'n vakbond-federasie wat deur 'n kongres oor die naweek van 14–15 April 1979 in Hammanskraal gestig is. Vyf dae later, op 20 April, is die nuwe vakbond-federasie amptelike bekendgestel.[1][2] Die wortels van FOSATU lê in die spontane 1973-stakings in Durban en Pinetown deur swart werkers ('n deel van die sogenaamde "Durban Moment"). Op 1 Desember 1985 het FOSATU ontbind en 'n deel van die nuwe Congress of South African Trade Unions (COSATU) geword.[3][4]

Verwysings[wysig]

  1. Friedman, Michelle (2010). "The Future is in the Hands of the Workers": A History of FOSATU. Johannesburg: Mutloatse Heritage Trust, 14–18. ISBN 978-09869833-1-3. Besoek op 13 Julie 2013. 
  2. The Federation of South African Trade Unions is founded”. URL besoek op 15 Julie 2013.
  3. Congress of South African Trade Unions (COSATU)”. URL besoek op 15 Julie 2013.
  4. Brief History of COSATU”. URL besoek op 15 Julie 2013.