Hammanskraal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hammanskraal
Hammanskraal, besigheidsdistrik.jpg
Ligging van Hammanskraal op 'n kaart (Gauteng)
Hammanskraal
Hammanskraal
 Hammanskraal se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°24′S 28°17′O Koördinate: 25°24′S 28°17′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Tshwane
Oppervlak[1]
 - Dorp 7,60 km²  (2,9 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 21 345
 - Digtheid 2 809/km² (7 275,3/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 98.3%
 • Kleurling 0.3%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Blank 0.4%
 • Ander 0.7%
Taal (2011)[1]
 • Tswana 46.2%
 • Noord-Sotho 18.1%
 • Tsonga 14.7%
 • Sotho 4.3%
 • Ander 16.7%
Poskode (straat) 0400
Poskode (posbus) 0400
Skakelkode(s) 012

Hammanskraal is 'n dorp in noordelike Gauteng, in Suid-Afrika. Die dorp is 20km suid van Pienaarsrivier en vernoem na 'n vroeë veeboer, Hamman, wat 'n kraal hier gebou het om sy vee teen roofdiere te beskerm. In 1979 was die Federation of South African Trade Unions (FOSATU) daar gevorm.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Hammanskraal”. Sensus 2011.