Farryl Purkiss

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Farryl Purkiss
Beroep(e) Sanger-liedjieskrywer, model
Genre(s) Akoesties, pop
Uitgewer(s) Sheer Sound, 2 Feet Music
Webwerf www.farrylpurkiss.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Farryl Purkiss is 'n Suid-Afrikaanse musikant en model vanuit KwaZulu-Natal. Purkiss het al saam met beroemdes soos Donovan Frankenreiter en Jack Johnson gespeel. Sy debuutalbum, die Chapter One EP (2005) is deur Purkiss self gefinansier en is saam met Suid-Afrikaanse kitaarlegende Nibs van der Spuy opgeneem, waarna dit deur die plateëtiket Sheer Sound bemark en vrygestel is. Dit is ook vir 'n Suid-Afrikaanse Musiektoekenning (SAMA) in die kategorie "Best Adult Contemporary" vir 2006 genomineer.

Diskografie[wysig]

  • Chapter One EP (2005)
  • Farryl Purkiss
  • Fruitbats & Crows (2009)

Eksterne skakels[wysig]

Musiekvideo's[wysig]