Federale Alliansie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Federale Alliansie was 'n klein Suid-Afrikaanse politieke party wat aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1999 deelgeneem het. Die party is in 1998 gestig en die leier was die Suid-Afrikaanse besigheidsmagnaat Louis Luyt.

In Februarie 2007 het die Federale Alliansie met die Vryheidsfront Plus saamgesmelt.[1][2]

Verwysings[wysig]

  1. Verklaring: Dr. Louis Luyt en dr. Pieter Mulder”. (html) vf.co.za. URL besoek op 25 Januarie 2011.
  2. FF+ and FA join forces”. (html) URL besoek op 25 Februarie 2011.

Eksterne skakels[wysig]