Fins-Oegriese tale

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fins-Oegriese tale
Geografiese
verspreiding:
Oostelike en Noordelike Europa, Noordelike Asië
Genetiese
klassifikasie
:
Oeraals
 Fins-Oegriese tale
Onderafdelings:
ISO 639-2: -

Die Fins-Oegriese tale is die taalgroep wat Fins, Estnies en Hongaars insluit - al drie nie-Indo-Europese tale met 'n beduidende aantal sprekers in Europa (en ook ampstale van die Europese Unie). Hulle maak deel uit van die Oeraalse taalfamilie.

Die Fins-Oegriese tale is agglutinatief, d.w.s. voor- en agtervoegsels, meervoudmerkers en naamvalaanduiers word gemeng en saamgevoeg om lang woorde te vorm. In Hongaars byvoorbeeld beteken die enkele woord könyveinkből presies "uit ons boeke" en die i dui die meervoud van boek aan.

Verwysings[wysig]

  1. Jacek Fisiak, Raymond Hickey, Stanisław Puppel, Language History and Linguistic Modelling: A Festschrift for Jacek Fisiak on His 60th Birthday, Contributor Jacek Fisiak, Uitgegee deur Walter de Gruyter, p831, 1997, ISBN 3-11-014504-9, 9783110145045
Taalfamilies
Afro-Asiatiese tale Altaïese tale Kaukasiese tale Niger-Kongo tale
Amerindiese tale Dravidiese tale Khoisan tale Papoeatale
Austronesiese tale Eskimo-Aleoetiese tale Indo-Europese tale Sino-Tibetaanse tale
Austroasiatiese tale Fins-Oegriese tale Na-Denétale Tai-Kadaitale
Gebaretale Isolate Kunstale