Taalfamilie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Taalfamilies)
Spring na: navigasie, soek
Taalfamilies van die wêreld

Tale word opgedeel in taalfamilies op grond van ooreenkomste tussen tale en 'n oorsprong wat hulle deel. Die klassifikasie van tale is deur August Schleicher (1821-1868) begin met sy 'Stammbaumtheorie' (of stamboomteorie).

Hier is die belangrikste taalfamilies: