Florence

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Florence
Firenze
Collage Firenze.jpg

Kaart Wapen
Kaart Italie Florence.png
FlorenceCoA.svg
Vlag
Flag of Florence.svg
 Land Vlag van Italië Italië
 Distrik Flag of Tuscany.svg Toskane
 Koördinate 43°47′N 11°15′O
 Gestig op 59 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 102,41 vk km
 Hoogte bo seevlak 50 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Oktober 2010) 370 702
 - Bevolkingsdigtheid 3 619,8 vk/km
 - Metropolitaanse gebied 1 500 000
 Tydsone UTC +01:00
 Burgemeester Matteo Renzi
 Amptelike webwerf comune.firenze.it
Michelangelo se Dawid.

Florence (Italiaans: Firenze) is 'n stad in Italië, die hoofstad van die streek Toskane, en die provinsie Florence. Die stad het omtrent 370 000 inwoners en is aan die Arno-rivier geleë. Dit is die bakermat van die renaissance en hiermee een van die bekendste kultuurstede in Europa. Die historiese sentrum van Florence is in 1982 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels[wysig]