Frans Viljoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Frans Viljoen Sportportaal
Volle naam Francois Jakobus Viljoen
Geboortedatum 22 Oktober 1982 (1982-10-22) (31 jaar oud)
Geboorteplek Ficksburg, Suid-Afrika
Lengte 1,90 m
Gewig 112 kg
Skool Grey-kollege
Universiteit Pukke
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2003-2004
2005-2008
2009
Noordwes
Griekwaland-Wes
Vrystaat
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2006, 2009 Cheetahs

Frans Viljoen (gebore in Ficksburg, 22 Oktober 1982) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat al vir die Luiperds, Griekwas en Vrystaat rugby gespeel het. Hy is tans by die Vrystaat Cheetahs waar hy hulle verteenwoordig in die Curriebeker en die Super 14.