Fredrik Reinfeldt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fredrik Reinfeldt
Fredrik Reinfeldt

32ste Eerste Minister van Swede
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
6 Oktober 2006
Vise Maud Olofsson
Jan Björklund
Monarg Carl XVI Gustaf
Voorafgegaan deur Göran Persson

Leier van die Opposisie
Ampstermyn
25 Oktober 2003 – 6 Oktober 2006
Eerste Minister Göran Persson
Voorafgegaan deur Bo Lundgren
Opgevolg deur Göran Persson

Leier van die Moderata samlingspartiet
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
{{{term_start3}}}
Vise Gunilla Carlsson
Voorafgegaan deur Bo Lundgren

President van die Europese Raad
Ampstermyn
1 Julie 2009 – 1 Desember 2009
Voorafgegaan deur Jan Fischer
Opgevolg deur Herman Van Rompuy

Lid van die Sweedse Parlement vir die Munisipaliteit van Stockholm
Incumbent
Ampsaanvaarding
Oktober 1991

Persoonlike besonderhede
Geboorte 4 Augustus 1965 (1965-08-04) (48 jaar oud)
Österhaninge, Swede
Politieke party Moderata samlingspartiet
Eggenoot/eggenote Filippa Holmberg (1992–2013)
Kind(ers) 3
Alma Mater Universiteit van Stockholm
Handtekening Fredrik Reinfeldt signatureRT.svg

John Fredrik Reinfeldt ([ˈfreːdrɪk ˈrajnˌfɛlt], * 4 Augustus 1965) is 'n Sweedse politikus. Sedert 2003 fungeer hy as partyleier van die konserwatiewe party Moderata samlingspartiet.

Ná die politieke alliansie Allians för Sverige se oorwinning in die nasionale verkiesing op 1 September 2006 is Fredrik Reinfeldt op 5 Oktober 2006 as die eerste minister van Swede (Sweeds: statsminister) verkies. Hy was destyds die derde jongste politikus wat hierdie amp ooit beklee het.

Reinfeldt was vanaf 1992 tot 2013 getrou met Filippa Reinfeldt, 'n konserwatiewe afgevaardigde in die parlement van Stockholms län.

Eksterne skakels[wysig]