2014

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
2014

| 20de eeu | ◄ 21de eeu ► | 22de eeu |

◄ ◄ | | 2009 | 2010 | 2011 | 2012 | 2013 | ◄ 2014 ► | 2015 | 2016 | 2017 | 2018 | 2019 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 2014
MMXIV
Ab urbe condita 2767
Armeense kalender 1463

ԹՎ ՌՆԿԳ

Sjinese kalender 4710 – 4711

庚巳 – 辛午

Ethiopiese kalender 2006 –2007
Hebreeuse kalender 5774 – 5775
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2069 – 2070
- Shaka Samvat 1936 – 1937
- Kali Yuga 5115 – 5116
Irannese kalender 1392 –1393
Islamitiese kalender 1436 –1436


Die jaar 2014 is 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dis die 14de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare behoort die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae hê.

Die Verenigde Nasies het 2014 as die internasionale jaar van familieboerdery en kristallografie verklaar.

Gebeure[wysig]

Chad le Clos stel 'n nuwe wêreldrekord op.

Sterftes[wysig]

Ariel Sharon oorlede op 11 Januarie
Mickey Rooney oorlede op 6 April
Robin Williams oorlede op 11 Augustus