Garmisch-Partenkirchen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Garmisch-Partenkirchen
Garmisch-Partenkirchen.JPG

Kaart Wapen
Garmisch-partenkirchen in Deutschland.png
Wappen Garmisch Partenkirchen.svg
Vlag
 Land Flag of Germany.svg Duitsland
 Deelstaat Flag of Bavaria (lozengy).svg Beiere
 Koördinate 47°30′N 11°05′O
 Stigting Voor 802
 Oppervlakte:  
 - Totaal 205,66 vk km
 Hoogte bo seevlak 708 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2012) 25 901
 - Bevolkingsdigtheid 126/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Thomas Schmid
 Amptelike Webwerf Garmisch-P.

Garmisch-Partenkirchen is 'n markdorp en die administratiewe sentrum van die distrik Garmisch-Partenkirchen in die Suid-Duitse deelstaat Beiere asook die beduidendste nedersetting in die streek Werdenfelser Land. Ondanks sy bevolking van byna 26 000 het Garmisch-Partenkirchen geen Duitse stadstatus nie.

Garmisch en Partenkirchen was oorspronklik twee onafhanklike dorpe wat saamgesmelt het nadat die Nasionaal-Sosialistiese Duitse Werkersparty (NSdAP) druk op hulle geplaas het om gemeenskaplik as die gasheerdorp van die IVde Olimpiese Winterspele van die jaar 1936 op te tree.