Olimpiese Winterspele 1936

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
IVe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1936

Gehou in Garmisch-Partenkirchen, Duitsland
Deelnemende lande 28
Deelnemende atlete 646 (566 mans, 80 vroue)
Items 17 in 4 sporte
Openingseremonie 6 Februarie 1936
Sluitingseremonie 16 Februarie 1936
Amptelik geopen deur Adolf Hitler
Atlete-eed Wilhelm Bogner
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele 1932: Lake Placid (VSA)
Volgende Spele 1940: Sapporo (Japan)

Die IVe Olimpiese Winterspele word in 1936 in Garmisch-Partenkirchen, Duitsland aangebied. Die enigste ander kandidaatstad was St. Moritz (Switserland).

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Noorweë Noorweë - 7 5 3 15
2 Vlag van Duitsland Duitsland (gasheer) - 3 3 0 6
3 Vlag van Swede Swede - 2 2 3 7
4 Vlag van Finland Finland - 1 2 3 6
5 Vlag van Switserland Switserland - 1 2 0 3
6 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 1 1 2 4
7 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 1 1 1 3
8 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 1 0 3 4
9 Vlag van Kanada Kanada - 0 1 0 1
10 Vlag van Frankryk Frankryk - 0 0 1 1
Vlag van Hongarye Hongarye - 0 0 1 1


Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.