Geelbekrenostervoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelbekrenostervoël
'n Volwasse voël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Buphagidae/Sturnidae
Genus: Buphagus
Spesie: B. africanus
Binomiale naam
Buphagus africanus
Linnaeus, 1766
Verspreiding
Verspreiding

Die Geelbekrenostervoël (Buphagus africanus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van savanne en breëblaarboomveld, dikwels by water. Hulle word gewoonlik gesien by buffels, renosters, seekoeie en grootvee. Die voël is 20 cm groot en weeg 53 - 71 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-billed Oxpecker.

Buphagus africanus -Masai Mara, Kenya -adults and juveniles-8.jpg
Buphagus africanus1.jpg

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Buphagus africanus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.