Geelbeksterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelbeksterretjie
Geelbeksterretjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Thalasseus
Spesie: T. bergii
Binomiale naam
Thalasseus bergii
(Lichtenstein, 1823)
██ Broei██ Oorwinter
██ Broei██ Oorwinter

Die Geelbeksterretjie of Geelbekseeswael (Sterna bergii) is 'n voël wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan dit bekend as die Swift tern.

Voorkoms[wysig]

Die Geelbeksterretjie is 'n groot grys voël met 'n wit onderkant en 'n swart mus. Die snawel is geel en die pote is swart.

Habitat en gewoontes[wysig]

Die voël vang vis aflandig en broei op aflandige eilande of nader aan die kus. Dit is 'n groepsvoël en word aangetref in groot swerms. Hulle jag vis naby die wateroppervlak en slaap op strande.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2009). “Sterna bergii”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2009.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 6 Oktober 2010.