Geelbektroupant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelbektroupant
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Coraciidae
Genus: Eurystomus
Spesie: E. glaucurus
Binomiale naam
Eurystomus glaucurus
(Statius Muller, 1776)

Die Geelbektroupant (Eurystomus glaucurus) is 'n gelokaliseerde algemene intra-Afrika broeiende somertrekvoël na rivierwoud en aangrensende savanne. Die voël is 27 - 29 cm lank en 85 - 135 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Broad-billed Roller.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Eurystomus glaucurus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.