Geelborsstrandkiewiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelborsstrandkiewiet
'n Geelborsstrandkiewiet in Tanzanië.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Charadriidae
Genus: Charadrius
Spesie: C. pecuarius
Binomiale naam
Charadrius pecuarius
(Temminck, 1823)

Die geelborsstrandkiewiet (Charadrius pecuarius) is 'n algemene standvoël en inheemse Afrika-trekvoël. Dit is 14–16 cm lank en weeg 25–45 gram. Dit het 'n vlerkspan van 44 cm. Die streekbevolking is minstens 55 000 voëls. In Engels staan dit bekend as die Kittlitz's plover.

'n Volwasse geelborsstrandkiewiet in Kenia.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Charadrius pecuarius”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.