Geelpootstrandloper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelpootstrandloper
Volwassene in broeigewaad.
Volwassene in nie-broeigewaad.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Subklas: Neornithes
Infraklas: Neognathae
Superorde: Neoaves
Orde: Charadriiformes
Suborde: Scolopaci
Familie: Scolopacidae
Genus: Calidris (word betwis)
Spesie: C. melanotos
Binomiale naam
Calidris melanotos
Vieillot, 1819
Sinonieme

Actodromas maculata
Erolia melanotos

Die Geelpootstrandloper (Calidris melanotos) is 'n voël en seldsame somerbesoeker aan Suider-Afrika. Die voël broei in die toendra van Noord-Amerika en Oos-Siberië en word gevind aan die rant van varswatermassas en riviermondings. Die voël is 19 - 23cm lank, 45 - 75 g groot met 'n vlerkspan van 45 cm. In Engels staan die voël bekend as die Pectoral Sandpiper.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Calidris melanotos”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.