Geslag

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die twee geslagte van die mens, man en vrou.

Baie organismes op aarde word verdeel in twee geslagte wat onderling kombineer vir voortplanting deur middel van geslagsomgang. Ook ongeslagtelike of aseksuele voortplanting kom voor.

Die vroulike geslag van ’n organisme word gedefinieer as die geslag met die grootste geslagselle. Skimmels en sommige ander organismes het meer as twee geslagte, maar plante kom ook in pare van twee geslagte voor. Sommige diere, soos sekere soorte akkedisse, kan ook aseksueel voortplant en sommige is hermafrodiete (met eienskappe van albei geslagte).

Sien ook[wysig]