Gewone ruiter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gewone ruiter
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Subklas: Neornithes
Infraklas: Neognathae
Superorde: Neoaves
Orde: Charadriiformes
Suborde: Scolopaci
Familie: Scolopacidae
Genus: Actitis
Spesie: A. hypoleucos
Binomiale naam
Actitis hypoleucos
(Linnaeus, 1758)
Sinonieme

Tringa hypoleucos Linnaeus, 1758

Die Gewone ruiter (Tringa hypoleucos) is 'n algemene somertrekvoël by watermassas en langs kus. Die streek bevolking is 10,000 voëls. Die voël is 19 - 21 cm lank, 35 - 75 g groot met 'n vlerkspan van 40 cm en kom oor feitlik die hele Suider-Afrika voor. In Engels staan die voël bekend as die Common Sandpiper.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Actitis hypoleucos”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.