Groentinker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groentinker
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Piciformes
Familie: Lybiidae
Genus: Pogoniulus
Spesie: P. simplex
Binomiale naam
Pogoniulus simplex
(Fischer & Reichenow, 1884)

Die Groentinker (Pogoniulus simplex) is 'n swerwer of 'n baie seldsame standvoël. Hulle soek kos in die blaredak van kuswoude en digte boomveld. Die voël is nog net eenkeer in Suid-Afrika opgeteken. Die voël is 10 cm groot en weeg 8 - 10 gram. In Engels staan die voël bekend as Green Tinkerbird.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Pogoniulus simplex”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.