Guido Cavalcanti

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Guido Cavalcanti
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 1255
Florence, Italië
Oorlede 1300
naby Florence, Italië
Nasionaliteit Italiaans
Ouers Cavalcante de Cavalcanti (vader)
Beroep digter
Bekend vir Donna mi prega
Huweliksmaat Beatrice

Guido Cavalcanti (1255 - 1300) was ‘n Italiaanse digter en ‘n vriend en rolmodel vir Dante Alighieri. Hy was in Florence gebore die seun van Cavalante de Cavalcanti. In Junie van 1300 was daar ‘n burgeroorlog in Florence en Guido word verban na Sarzana. In Augustus 1300 reis hy terug na Florence en sterf aan ‘n koors.

Nalatenskap[wysig]

Cavalcanti word beskou as een van die Italiaanse beste digters en was verwys as Dante se rolmodel.