Guido Westerwelle

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Guido Westerwelle
Guido Westerwelle

Guido Westerwelle tydens die verkiesingsveldtog van 2009


Minister van Buitelandse Sake
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
28 Oktober 2009
Eerste Minister Angela Merkel
Voorafgegaan deur Frank-Walter Steinmeier

Vise-Kanselier van Duitsland
Ampstermyn
28 Oktober 2009 – 16 Mei 2011
Eerste Minister Angela Merkel
Voorafgegaan deur Frank-Walter Steinmeier
Opgevolg deur Philipp Rösler

Leier van die Vrye Demokratiese Party
Ampstermyn
4 Mei 2001 – 13 Mei 2011
Voorafgegaan deur Wolfgang Gerhardt
Opgevolg deur Philipp Rösler

Persoonlike besonderhede
Gebore 27 Desember 1961 (1961-12-27) (52 jaar oud)
Bad Honnef, Wes-Duitsland (tans Duitsland)
Politieke party FDP
Eggenoot/eggenote Michael Mronz
Alma Mater Universiteit van Bonn
FernUniversiteit van Hagen
Handtekening Signature G. Westerwelle SVG.svg

Guido Westerwelle (* 27 Desember 1961 in Bad Honnef) is 'n Duitse politikus. Hy het tussen 1994 en 2001 die amp van sektretaris-generaal van Duitsland se liberale Freie Demokratische Partei (FDP) en tussen 2001 en 2011 dié van partyleier beklee. Tussen 2006 en 2009 het Guido Westerwelle daarnaas ook as opposisieleier in die Duitse parlement, die Bundestag, gefungeer.

Sedert Oktober 2009 is Westerwelle in die tweede kabinet van die Duitse Bondskanselier Angela Merkel die Minister van Buitelandse Sake. Vanaf Oktober 2009 tot 16 Mei 2011 was hy ook Vise-Kanselier.

Eksterne skakels[wysig]