Gwalior

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gwalior
ग्वालियर
Uitsig oor die Gwalior-fort.
Uitsig oor die Gwalior-fort.
Ligging van Gwalior op 'n kaart (Indië)
Gwalior
Gwalior
Ligging in Indië
Koördinate: 26°13′00″N 78°11′00″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Madhya Pradesj
Region Gwalior
Distrik
Regering
 - Burgemeester Mrs. Sameeksha Gupta
Oppervlak
 - Stad 362 km²  (140 vk m)
Hoogte 196 m (643 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 053 505
 - Digtheid 445/km² (1 150/vk m)
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 474001 (HPO)
Webwerf: gwalior.nic.in

Gwalior (Hindi: ग्वालियर Gvāliyar) is die vierde grootste stad in die Indiese deelstaat Madhya PradesjIndore, die hoofstad Bhopal en Jabalpur‎ met 'n bevolking van 1 053 505 in 2011. Die stad is veral bekend vir die Gwalior-fort, verskeie Hindoetempels uit die 11de en 12de eeu, asook monumentale beeldhouwerke van die Djainisme uit die 15de eeu.