Gymnuridae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gymnuridae
Gladde vlinderrog (G. micrura)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Orde: Myliobatiformes
Familie: Gymnuridae
Fowler, 1934
Genus: Gymnura
van Hasselt, 1823
Tipe-spesie
Gymnura micrura
Bloch & Schneider, 1801
Sinonieme
  • Aetoplatea Valenciennes in Müller & Henle, 1841
  • Phanerocephalus Gratzianov, 1906
  • Pteroplatea Müller & Henle, 1837

Die Vlinderrôe (Gymnuridae) is 'n kraakbeenvis-familie wat tot die visorde Myliobatiformes behoort. Daar is twee genera met minstens 12 spesies in hierdie familie. Slegs een spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

'n Kenmerk van die familie is dat die kop, lyf en pektorale vinne 'n diamantvormige skyf vorm en dat hulle breër is as wat hulle lank is. Daar is ook vyf pare kieusplete onder die kop. Hulle het geen dorsale- of stertvinne nie. Al die spesies is vivipaar.

Genera[wysig]

  • Gymnuridae

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]