Haora

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Haora
হাওড়া
Howrah
Die Haora-brug ná Kalkutta is die besigste brug ter wêreld.
Die Haora-brug ná Kalkutta is die besigste brug ter wêreld.
Ligging van Haora op 'n kaart (Indië)
Haora
Haora
Ligging in Indië
Koördinate: 22°35′00″N 88°18′00″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Wes-Bengale
Distrik Haora
Regering
 - Burgemeester Mamta Jaiswal
Oppervlak
 - Stad 1 467 km²  (566 vk m)
Hoogte 12 m (39 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 072 161
 - Metropolitaans 4 841 638
 - Metrodigtheid 3 300/km² (9 000/vk m)
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 711
Skakelkode(s) 91-33
Webwerf: howrah.gov.in

Haora (Bengaals: হাওড়া, Hāoṛā, Engels: Howrah) is die tweede grootste stad in die Indiese deelstaat Wes-Bengale ná die hoofstad Kalkutta met 'n bevolking van 1 072 161 in 2011. Die stad is geleë net wes van Kalkutta in die Gangesdelta. Haora is 'n belangrike industriële en hawestad.